Welkom by die aanlyn tuiste van Transvaal Voortrekkers

Transvaal Voortrekkers is ʼn gebied van Die Voortrekkerbeweging. Die pad wat ons oor dekades gestap het, het ontelbaar baie spore agter ons gelaat regoor Suid-Afrika en Namibië. Die getuienis hiervan is die magdom verhale wat mens daagliks hoor van oud-Voortrekkers se kinderdae.

In hierdie veranderende moderne wêreld waarin ons vandag leef, is die volume inligting wat gegenereer word oorweldigend en die uitdaging om die regte inligting te vind feitlik onbegonne. Hierdie is die aanlyn tuiste van Transvaal Voortrekkers. Hier kan jy al die inligting kry wat jy mag nodig hê: Kennisgewings, gebeurtenisse, dokumente, vorms, kontakinligting en nog baie, baie meer!

Teken in op ons poslys

Loading

Die nuutste kennisgewings

  • Garsvallei GGA (6/23/2022) - Datum:  VRYDAG 29 TOT SATERDAG 30 JULIE 2022 Sluitingsdatum:  20 Julie 2022 Graad 1 Padveiligheid Graad 2 Dierewaarneming Graad 3 Fietsry Graad 4 Groot Trek Graad 5 Handvaardighede Graad 6 Kampkook Graad 7 Voorslag Inskerping Verkenners Selfverdediging / Manne en Vroue uit die Bybel /  Leierskapvaardighede / Paraatheid Uitnodigingsbrief Inskrywingsvorm
  • Transvaal Voorslagkamp 2022 (6/21/2022) - VOORSLAG INLIGTINGSBRIEF EN INSKRYWINGS VORMS Hiermee die inligtingsbrief waarop die skakels is vir die jeuglid en volwassenes se inskrywingsvorms aanlyn. Voorslag inligtingsbrief LET ASB DAAROP DAT DIE SLUITINGSDATUM GESKUIF HET NA 2 AUGUSTUS 2022.  Onthou asb dat indien jy deel is van Transvaal en in ‘n ander gebied wil gaan toets die aansoek deur Transvaal ... Lees meer ...
  • Transvaal Gebiedskantoor gesluit (6/15/2022) - Die Transvaal Gebiedskantoor sal gesluit wees op die volgende dae: Vrydag 17 Junie 2022 Dinsdag 28 Junie 2022 Enige dringend navrae: Kontak asb. AGL Administrasie: Elsa Schnetler ([email protected] / 082 707 2010)
  • Seejol (5/26/2022) - Seejol 2022 Inskrywings sluit eerskomende Dinsdag! Daar is net nog enkele plekke beskikbaar. [Busse byna vol.] Selfbehoud, en Branderry ongelukkig reeds vol. Datums: 24 Junie – 3 Julie – 8 heerlike dae by die see! Kampgelde: R2800, wat alles, ook vervoer, insluit. Inskrywings geskied elektronies vanaf ons webblad: http://www.seejol.voortrekkers.org.za
  • (5/24/2022) - Die Solidariteit Beweging vier vanjaar sy 120ste bestaansjaar . Almal is uitgenooi om gratis te kom feesvier. Die verjaarsdagviering by die Voortrekkermonument beloof om ’n dag vol pret en plesier te wees.🥳 Gesinsaktiwiteite word deur die FAK, Voortrekkermonument en Die Voortrekkers tussen 10:00–16:30 aangebied. Met halfuurlikse wegspringe tot en met 14:00 kan jy enige tyd ... Lees meer ...
  • Kreatiwiteitaanlyn kompetisie (5/24/2022) - Alle Voortrekkers word uitgenooi om deel te neem aan ‘n aanlyn Kreatiwiteitskompetisie. Pronk-sa in samewerking met die FAK bied aan die Kleilat – Fokus op Afrikaans: Kreatiwiteitskompetisie – ’n aanlyn platform wat daarop gemik is om kreatiwiteit to bevorder op ‘n lekker en prettige manier wat vir almal toeganklik is. Wie kan deelneem? Afdelings Kategorieë ... Lees meer ...
  • Midstream Spesialisasienaweek (5/19/2022) - Dit het onder die aandag van die GGA/N Taakgroep van Transvaal Voortrekkers gekom dat Midstream Voortrekkers eerskomende naweek (20 – 22 Mei) ‘n GGA/N wil aanbied. Midstream Voortrekkers kan nie ‘n GGA/N aanbied nie.  Die Taakgroep is nie bewus van ‘n GGA/N wat goedgekeur is vir Midstream nie, en het ook geen aansoekvorm in die ... Lees meer ...
  • Midstream GGN (5/16/2022) - Liewe Gr. 7 Penkoppe en Drawwertjies, Verkenners en Volwasse Voortrekkerlede, Hiermee nooi ons julle met groot opgewondenheid uit na ‘n opwindende, SPLINTERNUWE GGA/GGN!! Hier’s jou kans om jou uitstaande GGN en belofte spesialisasies vir Voorslag, of jou ABC-spesialisasies vir die Presidentsverkennerproses, op ‘n baie interessante en lekker kuier-manier af te handel! Midstream se GGA/GGN vind ... Lees meer ...
  • Noordpos GGN (5/16/2022) - Beste Penkop / Drawwertjie / Offisier / Ouer Noordpos Kommando nooi alle Penkoppe, Drawwertjies  en Verkenners uit na ons GGA , te Laerskool Stephanus Roos, Antunstraat 273, Sinoville op 3 – 4 Junie 2022.  Die naweek is ʼn volwaardige Gebied Goedgekeurde Aktiwiteit (GGA).  Tydens hierdie naweek kan elke Voortrekker hul kennis kom verbreed en die ... Lees meer ...
  • Seejol Verkennerkamp 2022 (5/14/2022) - Seejol 2022 Met die Maart-vakansies agter die rug, is dit tyd om te begin beplan vir die Junie-vakansie! Seejol se vaart begin in Junie 2022. Seejol Seekamp vir Verkenners vind jaarliks in ‘n heerlike vakansie-atmosfeer te Hartenbos aan die Kaapse Suidkus plaas. Gaan na ons web en skryf vroegtydig in om teleurstelling te voorkom! Kampdatums: ... Lees meer ...
  • Tant Tibbie Visser GGN (5/14/2022) - Tant Tibbie Voortrekkers (Oord Oosvaal) bied ‘n besondere groep spesialisasies aan vir oud en jonk gedurende naweek 10-12 Junie en 13-14 Augustus 2022. Kom leer meer van Noodhulp, Padveiligheid, Noodhulp, Fietsry, Touwerk, Spoorsny en Verkeersveiligheid gedurende naweek: 10-12 Junie 2022. Ruimtewaarneming word aangebied gedurende naweek 13-14 Augustus 2022. Natuurlik word die Graad R’s en Graad ... Lees meer ...
  • Goudrand GGN (5/14/2022) - Unika Voortrekkers (Oord Leeuwenveld) bied gedurende naweek 20-22 Mei die Goudrand GGN vir Graad 7’s aan. Dit is die Graad 7 Godsdiens spesialisasie. Sluitingsdatum: 15 Mei 2022. Inligtingsbrief (word formaat) Inligtingsbrief (PDF formaat) Opsommingslys  
  • Koersvas GGN (4/9/2022) - Koersvars Voortrekkers se KykinnieSPIEËL Belofte GGN word aangebied gedurende naweek 13-15 Mei 2022. Alle Graad 7 Voortrekkerjeuglede word uitgenooi om die Belofte GGN naweek by te woon ten einde meer te leer van Afrikanerkind of Godsdiens.  Die Erfgrond spesialisasie is reeds vol. Hiermee die skakel vir inskrywing: https://forms.gle/mTcRru3wnYxnBmwt8
  • Swartvlei 2022 (4/7/2022) - Swartvlei word vanjaar weer aangebied op ‘n splinternuwe terrein in die Oos-Kaap: Boknes Voortrekker Kampterrein !! Kom kamp saam met ons vanaf Sondag 26 Junie 2022 tot en met Saterdag 2 Julie 2022. Kampbrief GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Seepret Graad 2 See waarneming Graad 3 See Versamelkuns Graad 4 Seekennis Graad 5 See-Dierekennis Graad 6 ... Lees meer ...
  • Generaal Hertzog GGA: 7 Mei 2022 (4/4/2022) - Generaal Hertzog Voortrekkerkommando bied sy gewilde GGA – Spesialisasiedag aan op Saterdag 7 Mei 2022. Kom kuier saam met ons en leer speel-speel! Inligtingsbrief Inskrywingsvorm: https://forms.gle/6j6FDPidrH5Ui8yY8 Saambringlysie: Junior Kok Saambringlysie: Anglo Boereoorlog Saambringlysie: Manne en vroue uit die Bybel Saambringlysie: Fotografie GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Junior Kok Graad 2 Dierewaarneming Graad 3 Spoorkennis Graad 4 ... Lees meer ...