Die jaar is behoorlik aan die draf nadat die covid-19 vlak 1 regulasies aangekondig is.
Die gebiedsjaarprogram is weereens gewysig. Ontvang hiermee die nuutste weergawe van die Transvaal gebiedsjaarprogram. Die nuutste weergawe is gedateer 3 Maart 2021.
2021 Transvaal gebiedsjaarprogram (Excell)
2021 Transvaal gebiedsjaarprogram (PDF)
Die volgende gebiedskampe se dokumentasie word saam met hierdie kennisgewing uitgestuur:
PD gebiedskampe
- Hoëveld
1.2 Kampbrief
1.3 PD inskrywingsvorm – Vorm A
1.4 Ander inskrywingsvorm – Vorm B
1.5 Opgaafvorm
- Jakaranda
- SPDW
3.1 Kampbrief
Verkennergebiedskampe
- Lunsklip
1.1 Kampbrief
- Rhuskeeti (Geen dokumentasie is tot op hede ontvang)
- Thaba
3.1 Kampbrief
GGN Naweke
- Wapadrand Belofte GGN (16 – 18 April 2021)