2021 Voorslagkamp inskrywings

Uitstel vir 2021 Transvaal Voorslaginskrywings

Alle Graag 7 offisiere en Voortrekkerkommando’s neem asseblief kennis van die uitsteldatum vir die 2021 Voorslagkamp inskrywings.

Die inskrywingsdatum vir die 2021 Voorslagkamp word hiermee uitgestel tot Woensdag 28 Julie 2021.

Kan almal asb. poog om voor daardie datum alle inskrywings af te handel.

Skryf asb. die jeuglede in – ons kan altyd na die tyd opdateer, as dit nodig is.

Kontakpersoon met navrae: AGL Anine Wheeler ([email protected])

Transvaal Voortrekkkers