Volksdans Spesialisie: Graad 6 – 12

Volksdans Spesialisie: Graad 6 – 12

Moenie wag tot na die vakansie nie – vul nou die vorm in en wees verseker van ‘n plek saam met 79 ander kinders.

Kom leer dans saam met jou voortrekkervriende.

Datum: 18 – 20 Januarie 2019  (naweek na die Vorie saamtrek)

Plek: Mighty Apies Terrein

Koste: R500.00

Inskrywingsvorms is nou beskikbaar by [email protected]

Sluitingsdatum vir betalings:  14 Januarie 2019

Daar is nog plek vir 28 dogters en 32 seuns.

Navrae:  Danette Smith