Oorgangsgebiede uitslae

Die vakansie wink maar die oorgangsgebiede se uitslae is vir eers belangriker. Ontvang hiermee die uitslae van die vier(4) oorgangsgebiede, Oord Monument (Sentraal), Oord Pretoria-Noord, Oord Pretoria-Oos en Oord Oosvaal se uitslae.

Spesiale omsendbrief – November 2019

Hiermee die foto’s van elke oordleier: Oord Oosvaal: Josua du Plessis, Oord Monument: Chaleen Strydom, Oord Pretoria-Oos: Kobus van der Merwe en Oord Pretoria-Noord: Bernard Nelson.