Medemenskamp

Welkom by Medemenskamp 2020

Het jy al besluit wie jy is? Het jy al met jouself vergadering gehou en besluit wie jy is en wie jy wil wees? Weet jy hoe jy gaan optree wanneer iets gebeur of wag jy maar tot dit gebeur? Het jy geweet dat alles wat jy doen ‘n boodskap van jou oordra?

Die Medemenskamp is vir jou bedoel! Daar is net Gr 7’s op die kamp – geen “kleintjies” nie! Moet dit nie mis nie!

Die Medemenskamp se inligting is gereed om versprei te word. 

Medemens Kampbrief

Medemens Gr 7 Uitnodiging

Die inskrywings kan gedoen word by https://inskrywings.voortrekkers.co.za en die inskrywings is reeds oop.