Hoëveld PD-kamp

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie.
Kamptema: PD Hoëveld Glo en Dien God Drie-Enig

Datum: Saterdag 21 Maart 2020 om 08:00 tot Woensdag 25 Maart 2020 om 12:00 .
Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria.
Sluitingsdatum: Vrydag 6 Maart 2020

Kommandoleier – Kampbrief
Kampbrief – Ouers
Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop en Drawwertjies
Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes / Verkenners / Kleuters
Opgaaf vorm Vorm C & D – Opsomming vir Penkop en Drawwertjies / Volwassenes / Verkenners / Kleuters

Inpaklys (word nog agewag)

Graad Spesialisasie
Graad 1 Spele
Graad 2 Veldkook
Graad 3 Handwerk / Spoorkennis
Graad 4 Vasbyt / Plantekennis / Noodhulp
Graad 5 Touwerk / Weerkennis
Graad 6 Spoorsny / Kommunikasie / Sterrekunde
Graad 7 Medemens / Veldbewustheid
Volwassenes  Volwasse intreekursus