PD Offisiere
Het jy vrae oor hoe die Voorslag-toetsing gedoen word? Wonder jy hoe jy jou span vir die Voorslag kan voorberei? Kom gesels saam met ervare offisiere en hoor hoe lekker jy dit vir die
span kan maak! Hierdie opleidingsessie is verpligtend vir Graad 6 en 7 offisiere en word sterk
aanbeveel as jy ’n span in Graad 5 het.

Verkenner Offisiere en Graad 12 Verkenners
Ons gaan gesels oor afdelings in die Verkennerlewe waarmee jy stoei,
soos Kaartwerk, die teoretiese vraestel wat in April afgelê word asook
oor die PV afrondingskamp.
Die PV voorbereidingsdag fokus op afrondingwerk vir die PV Teoretiese
eksamen. Alle Graad 12’s wat in 2020 deelneem aan die proses word
uitgenooi sowel as Graad 11’s wat proaktief wil voorberei vir hulle PV
proses in 2021.

Datum: Saterdag 8 Februarie 2020

Plek: Sytze Wierda, Pretoria

Sluitingsdatum: 3 Februarie 2020

Uitnodiging 

Inskrwying