Thaba Veldwerkkamp

Dis weer tyd om huis toe te gaan en die bosveld is net die plek daarvoor!

Thaba Kamp is nie net nog ‘n Verkennerkamp nie, jy kom huistoe, waar lewenslange vriende op jou wag en ons vir mekaar omgee. Thaba bied weer hierdie jaar ‘n wye verskeidenheid veldwerk- en avontuurkursusse aan vir elke graadgroep – teen ‘n baie billike kampfooi.

Rigters, Brandwagte en Veldwagters meld aan 21 Maart 2020, Veldontdekkers, Jagters, Bittereinders, Reddingswerkers en Padvinders meld aan 22 Maart 2020.

Kampdatums: 21/22 – 28 Maart 2020

Sluitingsdatum: 1 Maart 2020

Slegs elektroniese inskrywings word aanvaar. Om in te skryf, gaan na: https://inskrywings.voortrekkers.co.za/skryfin/thaba2020 of gaan na thabakamp.co.za en klik op die “SKRYF IN” knoppie.

Kampbrief – Verkenners

Kampbrief –  Volwassenes