Jakaranda Penkop en Drawwertjiekamp

Die Jakaranda Penkop- en Drawwertjiekamp word vanjaar weer tydens die Maart skoolvakansie op die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas aangebied.

Kampdatum: Woensdagaand 25 Maart 2020 om 15:00 tot Sondagoggend 29 Maart 2020 om 11:30.

Sluitingsdatum: Woensdag 4 Maart 2020

Besoek gerus Jakaranda se webblad by die volgende skakel: http://jakaranda.voortrekkers.org.za

Kampbrief kampeerder

Kampbrief kommando 

Aanlyn Inskrywings vir PD’s, Verkenners en Volwassenes.

Graad Spesialisasie
1 Tuinier
2 Veldkook
3 Handwerk / Plantwaarneming
4 Noodhulp  / Vasbyt / Versamelkuns
5 Ekosorg / Touwerk  / Weerkennis
6 Beeldende kunste / Redding / Spoorsny / Sterrekunde
7 Medemens / Erfgrond
Volwassenes Spyseniering