Alle Ou Hoëveld PD Kampers

Aan Alle Ou Hoëveld PD Kampers

 Dis die jaar Hoëveld PD kamp se 40ste kamp!

Die Kampraad van 2020 nooi alle oud Hoëveld PD kampers uit om op Sondag 22 Maart 2020, saam die dag op die kamp te kom geniet.

Middagete word verskaf om 12:45 en ons hou die Kamp Partytjie om 15:30 die Sondag middag.

Laat weet asb per epos op per selfoon of jul die uitnodiging aanvaar voor Vrydag 13 Maart 2020.

Kampleier: Philip de Kock (082 657 3300) Epos: [email protected]

Administrasie:  Lelanie van Wyk (084 986 4236) Epos: [email protected]

Vir inskrywings vir die Hoëveld PD kamp is die sluitingsdatum 6 Maart 2020. Dus maak seker dat jul ingeskryf is vir die Feeskamp.

Hoëveld Groete

Philip de Kock