Wapadrand GGN

Hiermee nooi ons julle met groot opgewondenheid uit na ‘n opwindende, SPLINTERNUWE KAMP!! Hier’s jou kans om jou uitstaande GGN en belofte spesialisasies vir Voorslag, of jou ABC-spesialisasies vir die Presidentsverkennerproses, op ‘n baie interessante en lekker kuier-manier af te handel!

Datum: 3-5 April 2020. 

Sluitingsdatum:Vrydag 20 Maart 2020.

Uitnodigingsbrief