Ontvang hiermee ‘n belangrike omsendbrief met Transvaal Voortrekkers se gebeurlikheidsplan insake voortrekkeraktiwiteite wat geraak word deur die Coronavirus.
Spesiale omsendbrief: Transvaal Voortrekkers
Die Voortrekkers se nasionale omsendbrief insake Coronavirus