Neem gerus deel aan die bemarkingskompetisie van Transvaal Voortrekkers
Daar is nou ‘n geleentheid vir spanne en individue om deel te neem aan die kompetisie.
Maak gebruik van die geleentheid om jou kreatiwiteit en vindingrykheid te deel met almal.
Ons gaan poog om soveel as moontlik van die inskrywings op Transvaal se Facebookblad te deel.
Tekkies Kotze
AGL Bemarking
082 852 6171