Oord Pretoria-Moot Fakkelloop

Spesiale uitnodiging aan die gebiedsdagbestuur, oorddagbesture, Kommandoleiers, mede-voortrekkers en ouers

U word hartlik uitgenooi na Oord Pretoria-Moot se jaarlikse Fakkelloop en Verootmoedigingsdiens.

Datum: Sondag 25 Februarie 2018

Tyd: 17:30 – 20:00

Plek: NG Kerk Mootvallei (H/v Louis Trichardt en Morgan straat)

Drag: Formele Voortrekkerdrag

Elke persoon verskaf sy eie fakkel. Ouers is welkom om saam te stap.

Uitnodigingsbrief

Voriegroete

Sonja Ahrens
Tel: 012 393 4071
Cel: 082 873 2109

Verwelkomingsbrief

Die jaar het so pas in alle ywer begin en kommando’s, oorde en kampe is klaar druk besig!

Die gebiedsdagbestuur verwelkom almal terug en doen dit in ‘n baie spesiale verwelkomingsbrief aan almal.

Gun jouself ‘n blaaskansie deur die verwelkomingsbrief van die gebiedsdagbestuur te lees.

Gebiedsdagbestuur verwelkomingsbrief