Die Voortrekkers jaareinde

Alle Voortrekkerinstellings op alle vlakke se jaareinddatums verander vanaf 31 Oktober na 31 Desember, met ingang 2018.

Aangeheg die bevestiging van alle Voortrekkerinstellings se jaareind datum wat in 2018 reeds sal verskuif na 31 Desember waarna onlangs verwys is in Transvaal omsendbrief.  Indien daar enige vrae rondom die verandering van die datum is, geliewe ‘n e-pos te stuur vir my aandag na [email protected]

Die Voortrekkers: Jaareinde