FAK Slypskool

Vir die kommando’s wat daaraan dink om ʼn maandelikse of kwartaallikse nuusbrief uit te gee, is hierdie slypskool beslis aan te beveel. Hierdie kenners sal julle beslis kan help om ʼn nuusbrief/koerantjie van die hoogste gehalte te publiseer – moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie!

Ons koördineer nie hierdie slypskool nie, so skryf asseblief direk by die FAK in.