Garsvallei GGA (2019/17)
Garsvallei se GGA word aangebied vanaf Vrydag 26 Julie tot Saterdag 27 Julie 2019.
Sluitingsdatum: 17 Julie 2019
Hiermee die volgende dokumentasie om te inskryf:
Vrywaringsvorm (Graad 2 – dierewaarneming)
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Padveiligheid |
Graad 2 | Dierewaarneming |
Graad 3 | Fietsry |
Graad 4 | Anglo Boere oorlog |
Graad 5 | Handvaardighede |
Graad 6 | Kampkook |
Graad 7 | Voorslaginskerping |
Graad 8 – 10 | Selfverdediging |
Graad 8 – 12 | Manne en vroue uit die Bybel |
Graad 11 – 12 | Paraatheid |