GARSVALLEI SINGKAMP (Glaskamp)

Ons word 10 en kom vier saam met ons fees!   

Datum: 6 – 8 Mei 2022

Kampbrief

Graad Spesialisasie
R en Voorskool

Geen spesialisasie. Daar word rondomtalie speletjies aangebied soos boeresport, springkasteel en ander lekker aktiwiteite.

1 Lekker Sing
2 Taalpret
3 Volkspele
4 Sang
5 Boeresport
6 Seremonies
7 Liedjies ter voorbereiding vir Voorslag
Verkenners Verfbal /  Selfverdediging
Volwassenes

Rondomtalie speletjies soos skyfskiet, hindernisbaan, boeresport, lyndans en vele ander lekker speletjies (Kom wees weer kind en

kom geniet ‘n heerlike kamp saam met jou kind)