Garsvallei Singkamp GGN (2018/06)
Garsvallei Singkamp kampdatum: Vrydag 4 Mei 2018 tot Sondag 6 Mei 2018.
Kom kamp saam en geniet ‘n naweek waar daar gesing, gedans en gespeel word soos net die Voortrekkers kan. Ons leer nuwe liedjies en danse en Voorslagkandidate kry die geleentheid om al hulle Voorslagliedjies in die naweek te leer.
Garsvallei Singkamp -Kampbrief
Garsvallei Singkamp inskrywingsvorm -Kleuters
Garsvallei Singkamp inskrywingsvorm -Jeuglede
Garsvallei Singkamp inskrywingsvorm -Volwasselede
Garsvallei Singkamp inskrywingsvorm – Opsomming
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 & 2 | Lekker Sing / Spele |
Graad 3 | Volkspele |
Graad 4 | Sang |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 en 7 | Musiek / Sang |
Graad 8 – 12 | Sang / Volksdanse |
Volwassenes | Speletjies / Kitaarspel / Fotografie vir Bemarking |