Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Garsvallei GGA/GGN

26 Julie om 17:00 - 27 Julie om 17:00

Garsvallei se gewilde GGN word eersdaags aangebied.

Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is.

Datum: 26-27 Julie 2019

Plek: Sal bevestig word.

Kontakpersoon: Sal bevestig word.

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 1 Padveiligheid
Graad 2 Dierwaarneming
Graad 3 Fietsry
Graad 4 Anglo Boere-oorlog
Graad 5 Handvaardigheid
Graad 6 Kampkook
Graad 7 Voorslaginskerping
Graad 8-12 Paraatheid
Manne en Vroue van die Bybel
Selfverdediging
Wynkennis

Besonderhede

Begin:
26 Julie om 17:00
Eindig:
27 Julie om 17:00
Gebeurteniskategorieë:
, , ,