Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Generaal Hertzog GGA

4 Mei

Dis weer tyd vir Generaal Hertzog se gewilde kentekendag.

BAIE BELANGRIK!  Genl Hertzog moes sy aanbiedingsplek skielik skuif agv onvoorsiene omstandighede;  alle spesialisasies wat by Voorpos Laerskool aangebied sou word, word geskuif na Totiusdal Laerskool, in Cunningham Laan tussen Codonia-  en Spioenkopstrate.

Datum: 4 Mei 2019

Sluitingsdatum: 25 April 2019

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

PD Saambringlysie

Aanbiedingsplekke en tye

ABO Junior Inligting 

Verkenners: Fotografie inligtingsbrief

Verkenners: Brandweer Inligtingsbrief

Verkenners: Manne en Vroue Inligtingsbrief

Inskrywings by Janice  083 300 8960 [email protected]

Ander navrae Mona    072 5622 985 [email protected]

Graad Spesialisasie
1 Junior Kok
2 Dierewaarneming
3 Spoorkennis
4 Anglo-Boereoorlog / Gestremdhede
5 Volkskennis – Delwerye / Godsdiens
6 Kampkook
Verkenners Fotografie

Brandweer VOL

Manne en vroue uit die Bybel

Besonderhede

Datum:
4 Mei
Gebeurteniskategorieë:
, ,
Gebeurtenisetikette:
, ,

Organiseerders

Mona du Plessis
Janice Buys

Plekke

Laerskool Totiusdal
Cunningham Avenue
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Googlekaart
Kontaknommer:
083 300 8960