Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Garsvallei Singkamp GGN

26 April om 17:00 - 28 April om 13:00

R420.00

GGN 2019/07

Garsvallei se Singkamp se kampdatums: Vrydag 26 April 2019 tot Sondag 28 April 2019.

Naweek waar daar gesing, gedans en gespeel word soos net die Voortrekkers kan. Ons leer nuwe liedjies en danse en Voorslagkandidate kry die geleentheid om al hulle Voorslagliedjies in die naweek te leer.

Garsvallei Singkamp – Inligtingsbrief 

Vorm A Inskrywingsvorm – Jeuglede

Vorm B Inskrywingsvorm – Volwasselede

Vorm C Inskrywingsvorm – Kleuters 

Vorm D Opsomming 

Graad  Spesialisasie
Graad 1 & 2 Lekker Sing
Graad 2 Spele
Graad 3 Volkspele
Graad 4 Sang
Graad 5 Boeresport
Graad 6 Musiek en Sang
Graad 8 – 12 Verkenner Sang en Kampvuur konsert

Volksdanse

Volwassenes Sang en Spele (offisier kursus)

Fotografie vir Bemarkings Doeleindes

Rontomtalie speletjies soos skyfskiet, hindernisbaan, boeresport,
lyndans en vele ander lekker speletjies (Kom wees weer kind en kom geniet ‘n heerlike kamp saam met jou kind)

Besonderhede

Begin:
26 April om 17:00
Eindig:
28 April om 13:00
Koste:
R420.00
Gebeurteniskategorieë:
,
Gebeurtenisetikette:
, ,

Organiseerders

Annelize Els
Louise Welgens

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart