Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

GGN Wapadrand

3 April om 17:00 - 5 April om 12:00

Wapadrand bied  ‘n belofte GGN  aan gedrurende die naweek: 3-5 April 2020.

Hier’s jou kans om jou uitstaande GGN en belofte spesialisasies vir Voorslag, of jou ABC-spesialisasies vir die Presidentsverkennerproses, op ‘n baie interessante en lekker kuier-manier af te handel!

Wapadrand se Beloftenaweek vind plaas van 3-5 April 2020 by die Voortrekkermonument se piekniekterrein.

Sluitingsdatum: VRYDAG 20 MAART 2020

Inligtingsbrief

Die volgende kursusse word aangebied

Graad  Spesialisasie
Graad 7 Afrikanerkind

Medemens

Erfgrond

Godsdiens

Graad 8 & 9 Godsdiens vandag

Kerkjaar

Graad 10-12 Gelowe
Graad 8-12 Burgerskap

Afrikanertradisies

Volwassenes Spanhantering

Besonderhede

Begin:
3 April om 17:00
Eindig:
5 April om 12:00
Gebeurteniskategorieë:
,

Organiseerder

Carin Coetzer
Kontaknommer:
084 833 3360
E-posadres:
carin.coetzer@telkomsa.net

Venue

Voortrekkermonument
Pretoria, Gauteng South Africa + Googlekaart