Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

Jakaranda PDkamp

25 Maart om 15:00 - 29 Maart om 11:30

Die Jakaranda Penkop- en Drawwertjiekamp word vanjaar weer tydens die Maart skoolvakansie op die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas aangebied.

Kampdatum: Woensdagaand 25 Maart 2020 om 15:00 tot Sondagoggend 29 Maart 2020 om 11:30.

Sluitingsdatum: Woensdag 4 Maart 2020

Besoek gerus Jakaranda se webblad by die volgende skakel: http://jakaranda.voortrekkers.org.za

Kampbrief kampeerder

Kampbrief kommando 

Aanlyn Inskrywings vir PD’s, Verkenners en Volwassenes

 

Graad Spesialisasie
1 Tuinier
2 Veldkook
3 Handwerk / Plantwaarneming
4 Noodhulp  / Vasbyt /Versamelkuns
5 Ekosorg / Touwerk  /Weerkennis
6 Beeldende kunste / Redding /Spoorsny /Sterrekunde
7 Medemens / Erfgrond
Volwassenes Spyseniering

Besonderhede

Begin:
25 Maart om 15:00
Eindig:
29 Maart om 11:30
Gebeurteniskategorie: