Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Jakaranda PDKamp

20 Maart om 18:30 - 24 Maart om 18:30

Die Jakaranda PDkamp word vanjaar weer tydens die Maart skoolvakansie op die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas aangebied.

Kampdatum: Woensdagaand 20 Maart 2019 om 18:30 tot Sondagoggend 24 Maart 2019 om 11:30.

Sluitingsdatum:  Nog nie verskaf nie.

Besoek gerus Jakaranda se webblad by die volgende skakel: http://jakaranda.voortrekkers.org.za

kampbrief kampeerder (word nog afgewag)

Kampbrief kommando (word afgewag)

Inskrywingvorms vir PD’s, Verkenners en Volwassenes (word nog afgewag)

Opsommingslys (word nog afgewag)

 

Graad  Spesialisasie
Graad 1 Kind van Jesus
Graad 2 Veldkook
Graad 3 Handwerk / Plantwaarneming
Graad 4 Noodhulp / Vasbyt / Versamelkuns
Graad 5 Ekosorg / Touwerk / Weerkennis
Graad 6 Beeldende kunste / Redding / Spoorsny / Sterrekunde
Graad 7 Medemens / Erfgrond
Volwassenes Spyseniering

Besonderhede

Begin:
20 Maart om 18:30
Eindig:
24 Maart om 18:30
Gebeurteniskategorie:
Gebeurtenisetikette:

Organiseerder

Annemaré de Kock
Kontaknommer:
083 554 2181
E-posadres:
jakarandakamp@voortrekkers.co.za / jakarandakamp@gmail.com
Webblad:
http://jakaranda.voortrekkers.org.za

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart