Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

Kruinsig-kentekennaweek (GGN)

28 Februarie om 17:00 - 1 Maart om 17:00

GGN 2020/03

Vanaf Vrydag 28 Februarie tot Sondag 1 Maart 2020 word Kruinsig se kentekennaweek aangebied vir penkop en drawwertjies en verkenners.

Kom kuier, speel en leer saam. Spesialisasies word deur ervare fasiliteerders aangebied.

Sluitingsdatum: 21 Februarie 2020

Uitnodiging 

Saambringlys 

Kommando opgaafvorm

Graad Spesialisasie
Graad R Voor-op-die-wa
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Ou Kaap
Graad 3 Die Kok
Graad 4 Noodhulp
Graad 5 Boeresport
Graad 6 Senior Paraatheid
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 Elektronika

Selfverdediging

Besonderhede

Begin:
28 Februarie om 17:00
Eindig:
1 Maart om 17:00
Gebeurteniskategorieë:
,
Gebeurtenisetikette:
,

Organiseerder

Johan Marais
E-posadres:
kruinsigvories@gmail.com

Plekke

Laerskool Kruinsig
Fiskaalstraat
Kempton Park, Gauteng 1619 South Africa
+ Googlekaart