Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

Medemenskamp 2020

13 Maart om 16:00 - 15 Maart om 14:00

GGN 2020/03/05

Ons nooi alle Graad 7’s (van 2020) om saam met ons te kom kamp by die Medemenskamp!
Ons bied die Medemens spesialisasie aan, wat soos julle weet een van die belofte spesialisasie opsies is wat die Penkoppe en Drawwertjies in Graad 7 moet doen om te kwalifiseer vir Voorslag.

Die MEDEMENSKAMP is ‘n Transvaalse GGN (Gebiedsgoedgekeurde Naweek) vir Graad 7 Penkoppe en Drawwertjies en word aangebied deur Klapperkop Voortrekkers.

Kampbrief

Graad 7 jeuglede uitnodiging

WANNEER: Vrydag 13 Maart  (16:00) tot 15 Maart (14:00)

WAAR: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas (Noordoos van Pretoria)

BEPERKING: Slegs plek vir 200 jeuglede

INSKRYWINGS: https://inskrywings.voortrekkers.co.za

SLUITINGSDATUM: Vrydag 28 Februarie 2020

NAVRAE: Nicci Kleynhans ([email protected])

Besonderhede

Begin:
13 Maart om 16:00
Eindig:
15 Maart om 14:00
Gebeurteniskategorieë:
, ,