Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

Nakuphi

2018/09/29 om 08:00 - 2018/10/06 om 11:00

Nakuphi Verkennerkamp

Nkuphi word weer vanjaar aangebied gedurende die September skoolvakasie.

Tydperk: Saterdag, 29 September 2018 om 12:00 tot Saterdag, 6 Oktober 2018 om 11:00
Plek: Forest Sailing Club, Da Gama Dam – tussen Witrivier en Hazyview, Mpumalanga
Verblyf: Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie tent
Vervoer: Busvervoer is beskikbaar
Sluitingsdatum: 16 September 2018

Kampuitnodingsbrief

Besoek ons webbwerf vir die kampinskrywingsbrief: https://nakuphi.co.za

Graad Spesialisasie Kampkostes
Graad 8 Varswaterkunde R1150-00
Graad 9 Roeikunde, Riviere R1200-00
Graad 9 & 10 Identifsering(Voëlidentifsering & Padda-identifsering) R1650-00
Graad 10 – 12 Seilkuns, Seilvernuf R1200-00
Graad 11 & 12 Snorkelduik R1500-00
Graad 9 – 12 Spyseniering R1300-00
Graad 11 & 12 Noodhulp R1300-00
Graad 12 Waterveiligheid R600-00

Besonderhede

Begin:
2018/09/29 om 08:00
Eindig:
2018/10/06 om 11:00
Gebeurteniskategorie:
Gebeurtenisetikette:
, ,