Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

OPD

15 Junie om 17:00 - 20 Junie om 12:00

Alle PD’s word hartlik uitgenooi na die 32ste Oostelike Penkop/Drawwertjiekamp. Ons kamptema vanjaar is: OPD kyk OP!

Kampdatum: Saterdag 15 – 20 Junie 2019

Sluitingsdatum: 6 Mei 2019

Plek: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.

Kampbrief

Kampbenodighede

Inskrywingsvorm: Vorm A – Alle Jeuglede (PDF)  / Inskrywingsvorm: Vorm A- Alle Jeuglede (Word)

Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes (PDF) / Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes (Word)

Inligtingsbrief vir alle kommandobesture (PDF)

Opsommingsbrief vir kommandobesture se gebruik (word) / Opsommingsbrief vir kommandobesture se gebruik (PDF)

Graad  Spesialisasies
1 Spele
2 Knope
3 Toeka
4 Anglo Boereoorlog
5 Kampeerder
6 Ruiterkuns
6 en 7 Staptogte / Sterrekunde

Besonderhede

Begin:
15 Junie om 17:00
Eindig:
20 Junie om 12:00
Gebeurteniskategorieë:
,

Organiseerders

Mellanie Wright
Elbie Janse van Vuuren

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart