Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Panorama GGN

12 Julie om 08:00 - 14 Julie om 17:00

Dit is vir Oord Panorama aangenaam om u uit te nooi na ons Oordkamp vir 2019.

Die kamp is as ‘n Gebieds Goedgekeurde Aktiwiteit geregistreer by die Transvaalse Gebiedskantoor.

Dit beteken dat hierdie geleentheid vir die graad 4-7 penkop/drawwertjie as ‘n Gebieds Goedgekeurde Naweek sal tel wanneer daar vir Voorslag ingeskryf word.

Tydperk: Vrydag 12 Julie 2019 17:30 tot Sondag 14 Julie 2019 14:00.

Plek: Ella Combrinkkampterrein, Witrivier.

Vervoer: Kommando’s/ouers moet self vir vervoer voorsiening maak.

Huisvesting: Daar is huisvesting in die slaaplokale. Almal bring hulle eie beddegoed.

Graad Spesialisasie
Graad 1 Dias
Graad 2 Ou Kaap
Graad 3 Immigrante
Graad 4 Groot Trek
Graad 5 Delwerye
Graad 6 Paraatheid
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 (Verkenners) Kerkjaar
Volwassenes Spanhantering

Hiermee die nodige dokumentasie

Uitnodiging

Inskrywing (word) / Inskrywing (PDF)

Naamlys (word) / Naamlys (PDF)

Saambringlys

Paraatheid toestemming (word) / Paraatheid toestemming (PDF)

 

Besonderhede

Begin:
12 Julie om 08:00
Eindig:
14 Julie om 17:00
Gebeurteniskategorieë:
,
Gebeurtenisetikette:
, ,