Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Queenswood GGN

10 Mei om 17:00 - 12 Mei om 13:00

SPESKAMP 2019 INLIGTING

Dit is weer tyd vir Queenswood se Speskamp!

Kampdatums: 10 tot 12 Mei 2019.

Plek: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.

Sluitingsdatum: 28 April 2019

Kampbrief

Kamp inskrywings sal einde Maart 2019 Elektronies gedoen word – “Link” sal deurgestuur word.
Gelde word direk by QV se rekening inbetaal en dan oorbetaal na die terrein.
PD’s slaap in die lokale, terwyl die Verkenners hulle eie tente moet saambring.

Verkenners is ook op hulle eie program en slegs etenstye word gedeel.
Verkenners op rotasie basis maw elke 4 jaar word die kursus herhaal.

GRAAD SPESIALSASIE
Graad R & 1 Tuinier (A) + Dias (B)
Graad 2 Ou Kaap (B)
Graad 3 Spoorkennis (B) – Max 30 Kinders
Graad 4 Anglo boere Oorlog (B) – Max 40 Kinders
Graad 5 Boeresport (B)
Graad 6 Kampkook (B) – Max 30 Kinders
Graad 7 Veldbewustheid (C) – Max 20 Kinders
Graad 8-12 (Verkenners) Nutsman

Besonderhede

Begin:
10 Mei om 17:00
Eindig:
12 Mei om 13:00
Gebeurteniskategorie:
Gebeurtenisetikette:
, ,

Organiseerders

Fred Laubscher
John de Jager

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart