Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Rietvallei GGN

10 Mei om 16:00 - 12 Mei om 16:00

Dit is weer tyd vir Rietvallei se jaarlikse gewilde GGA/GGN naweek.

Datum: 10-12 Mei 2019

Sluitingsdatum: 26 April 2019

Hiermee die nodige dokumente vir die spesialisasienaweek.

  1. Inligtingsdokument 
  2. Inskrywingsvorm
  3. Vrywaringsvorm vir Vliegkuns
  4. Skakel na Google Form  https://goo.gl/forms/D0LvjCGfVufpz20J2

 

GRAAD SPESIALISASIE
1 Ek Weet
2 Noodhulp
3 Paraatheid Jnr
4 Groot Trek
5 Spanseremonies
6 Persoonlike Versorging
7 Voorbereiding – Voorslag
Verkenners Vliegkuns
Spysenier
Waardes
Nutsman

Besonderhede

Begin:
10 Mei om 16:00
Eindig:
12 Mei om 16:00
Gebeurteniskategorieë:
, ,
Gebeurtenisetikette:
, ,

Organiseerders

Arno Jacobs
Nic Louw

Plekke

Rietvallei
741 Petrus Street, Rietvalleirand
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Googlekaart