Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

Seejol Seekamp 2021

9 Julie om 14:00 - 18 Julie om 12:00

Seejol 2021

Met die April-vakansie om die draai, en die April-kampe voor die deur, is dit tyd om vir die Julie-vakansie te beplan!

Seejol Seekamp vir Verkenners vind jaarliks in ‘n heerlike vakansie-atmosfeer te Hartenbos aan die Kaapse Suidkus plaas. Jy, as Voortrekker, word deel van die bemanning op die vaart van die Voortrekkerskip Seejol!  

Gaan loer in op die web en skryf vroegtydig in om teleurstelling te voorkom! Alle kursusse se getalle word vanjaar beperk.

Kampdatums: 9 – 18 Julie

Sluitingdatum vir inskrywings: 11 Junie

 http://www.seejol.voortrekkers.org.za

 

Besonderhede

Begin:
9 Julie om 14:00
Eindig:
18 Julie om 12:00
Gebeurteniskategorieë:
,

Organiseerder

Koos Stofberg
Kontaknommer:
082 577 1234
E-posadres:
koosstofberg@sanlam4u.co.za