Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Seejol

14 Junie om 08:00 - 23 Junie om 17:00

Seejol Verkennerkamp

Seejol 2019:  “Die Deining”

Kampbrief vir verkenners en offisiere

Elke verkenner (Seejol-matroos) en offisier: Baie welkom by die vaart van VTS Seejol 2019!

Kampdatum: 14 Junie tot 23 Junie 2019

Sluitingsdatum: 24 Mei 2019

Die Transvaalse Voortrekkers gaan vanjaar, soos die afgelope 28 jaar, weer op Hartenbos kamp.

Geniet Die Vaart en onthou, Die Vaart kan slegs ’n sukses wees as elke bemanningslid sy/haar kant bring en saamwerk.

Koos Stofberg

SKEEPSKAPTEIN: VTS SEEJOL

 

Graad Spesialisasie
Graad 8 Voormas (Seekunde)
Graad 9 Grootmas (Strandstudie)
Graad 10 Kruismas (Strandvernuf)
Graad 10 – 12 Sinkers (Rotshengel)

Griffers (Kampkommunikasie)

Graad 11 Kwartdek (Selfbehoud)

Die Duikers (Snorkelduik)

Graad 11 -12 De Kotters (Seeroeikunde)
Volwassenes Seekunde

Besonderhede

Begin:
14 Junie om 08:00
Eindig:
23 Junie om 17:00
Gebeurteniskategorie:

Organiseerders

Koos Stofberg
Retha Knoetse

Plekke

Hartenbos
South Africa + Googlekaart