Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

Suiderkruis GGA

6 Maart om 17:00 - 7 Maart om 17:00

GGA 2020/04

Suiderkruis Voortrekkerkommando se GGN naweek word weer aangebied in Maart 2019.

Almal word hartlik uitgenooi na hulle GGN by Laerskool Skuilkrans, Murrayfield.

Datum: Vrydag 06 Maart en Saterdag 07 Maart 2019.

Sluitingsdatum: (wag vir bevestiging)

Uitnodigingsbrief (wag vir dokumentasie)

Inskrywingsvorm (wag vir dokumentasie)

 

Graad  Spesialisasie
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Groepspele
Graad 5 Brandweer
Graad 6 & 7 Gedenkwaardighede

Persoonlike Versorging (Slegs drawwertjies)

Senior Paraatheid

Graad 8 – 12 Vuurwapens

Boogskiet

Selfverdediging

Manne en vrou uit die Bybel

 

 

Besonderhede

Begin:
6 Maart om 17:00
Eindig:
7 Maart om 17:00
Gebeurteniskategorie:
Gebeurtenisetikette:
,

Organiseerder

Pietrou Gie
E-posadres:
ggasuiderkruis@gmail.compietrou.gie@interplay.co.za

Plekke

Laerskool Skuilkrans
Murrayfield
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Googlekaart