Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

Swartvlei Seekamp 2021

11 Julie om 16:00 - 16 Julie om 14:00

Ons kamp weer vanjaar te Swartvlei karavaanpark te Sedgefield.

Kampdatums: Sondag 11 Julie 2021 tot en met Vrydag 16 Julie 2021.

Kom kamp saam met ons!

Graad Spesialisasie
Voorskool Geen
Graad 1-4 Kentekens  sal bepaal word gebaseer op getal inskrywings
Graad 5 See-dierekennis
Graad 6 Kus Ekosorg of Staptogte
Graad 7 Strandbewustheid  of Afrikanerkind

Swartvlei 2021 – Kampbrief

Besonderhede

Begin:
11 Julie om 16:00
Eindig:
16 Julie om 14:00

Organiseerders

Bertus Fourie
Ingrid Fourie