Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Swartvlei

16 Junie om 14:00 - 22 Junie om 10:00

SWARTVLEI 2019 – ROER JOU…..

SWARTVLEI 2019 – ELEKTRONIESE INSKRYWINGS IS VANAF DINSDAG 2 APRIL 2019 OOP

Kampdatum: 16 Junie tot 22 Junie 2019
Plek: Swartvlei-meer, Sedgefield (tussen George en Knysna)
Vervoer: Busvervoer vertrek Saterdag 15 Junie om 14H00 en keer terug Sondag 23 Junie om 10h00.

Waar: www.swartvlei.co.za

  • Alle kampers kan nou elektronies inskryf.  Volg net die stappe op die program – reg tot aan die einde.  ‘n Kopie van die Inskrywing sal outomaties gestuur word aan elke persoon na sy/haar inskrywing.
  • AKL administrasie moet asseblief registreer op die inskrywingsblad om te kan sien wie van hulle kommando wel ingeskryf het. Hierdie elektronies opsomming sal dan ook dien as die kommando opsomming.
GRAAD SPESIALISASIES
1 See-Pret
2 See-Waarnneming
3 See-Versamelkuns
4 See-kennis
5 See-Dierekennis
6 Kus-Ekosorg / Staptogte / Rivermondings
7 Waterbewaustheid / Afrikanerkind Belofte / Strandbewustheid

Aangeheg ook die Kampbriewe wat op Swartvei Webwerf beskikbaar sal wees.

Kampbrief- Admin.

Kampbrief – Offisiere

Kampbrief – Verkenners

Kampbrief – Penkop en Drawwertjie

Indien daar enige navrae is rondom die aanlyn inskrywing of kommando opsomming kontak my gerus.

Annerie Kotze: [email protected] 

083 415 2186    / [email protected]

Besonderhede

Begin:
16 Junie om 14:00
Eindig:
22 Junie om 10:00
Gebeurteniskategorieë:
,
Gebeurtenisetikette:
, ,

Organiseerder

Anneri Kotze
Kontaknommer:
083 415 2186
E-posadres:
Swartvlei.pdkamp@gmail.com