Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

Thaba I-kamp

8 Desember om 10:00 - 11 Desember om 17:00

Graad 8 VERKENNERS van 2020, Gr 7 is verby en jy is oppad na die hoërskool!

Kom berei jou dan eers voor as Christen kryger op die I-KAMP

  • en terwyl jy jou eerste Verkenner SO verwerf, naamlik TOUWERK

Hoekom? Want ons gee om vir ons Verkenners!

SPANOFFISIERE van Graad 8 Verkenners in 2020, Penkop/drawwertjie dae is verby! Kom berei jou voor as Verkenner spanoffisier by die I-KAMP. Jy wil weet hoe om jou tiener-span te lei, want  ons wil hulle nie verloor nie!

Hoekom? Want ons gee om vir ons offisiere!

Ouers en Voortrekkeroffisiere: Alle lesings/gesprekke word gefasiliteer deur vakkundiges. Ouers kan die I-kamp koördineerder kontak vir meer inligting.  Die kamp word aangebied onder die vaandel van Thaba Kamp, ‘n gebiedskamp van die Voortrekkers Transvaal.

Waar: Op die plaas KLIPKOP net buite Brits

Wanneer: Sondag 08 Desember 2019 om 10:00 tot Dinsdag 10 Desember 2019 om 16:00

Inskrywings  – gaan na www.thabakamp.co.za  en volg die aanwysings.

Inskrywings open Oktober 2019.

Sluitingsdatum: November 2019 om 22:00

I-Kamp brief vir Graad 7’s (wag vir dokumentasie)

Kampbrief vir volwassenes (wag vir dokumentasie)

Besonderhede

Begin:
8 Desember om 10:00
Eindig:
11 Desember om 17:00
Gebeurteniskategorieë:
,