Loading Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

  • This gebeurtenis has passed.

Thaba verkennerkamp

21 Maart om 10:00 - 28 Maart om 17:00

Kamp kamp saam met ons en kom huis toe.

Datum: Saterdag 21 Maart 2020 (Volwassenes, Rigters, Brandwagte en Veldwagters )

Sondag 22 Maart 2020 (Veldontdekkers, Jagters, Bittereinders, Noodwerkers en Padvinders)

Afsluiting is op Saterdag 28 Maart 2020

Sluitingsdatum: Sondag 1 Maart 2020

Kampbrief – volwassenes

Kampbrief – verkenners

Graad  Spesialisasie
8 Veldontdekkers
Veldstudie / Kamplewe
8 Jagters
Jag en Wildbeheer / Boogskiet
9 Bittereinders
Veldvernuf / Paraatheid
9 Noodwerkers
Veldredding / Kaart en Satelietkompas
10 Brandwagte
Kampbeveiliging / Radiospraak
11 Veldwagters
Veldwagter / Radiospraak
11 Padvinders
Veldselfbehoud / Waardes
12 Rigters
Dienaar-Leier / Burgerskap
(slegs per uitnodiging)
11 & 12 Kommunikator
Kommunikasie / Joernalistiek
(slegs op spesiale versoek)
11 & 12 ASST Veldwagmeester
Nutsman
(slegs op spesiale versoek)
Volwassenes Raakvatters
Spanhantering / Praktiese Spanhantering

Besonderhede

Begin:
21 Maart om 10:00
Eindig:
28 Maart om 17:00
Gebeurteniskategorie: