Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Thaba Verkennerkamp

23 Maart om 09:00 - 30 Maart om 14:00

Thaba Kamp is nie net nog ‘n Verkennerkamp nie, jy kom huistoe, waar lewenslange vriende op jou wag en ons vir mekaar omgee. Thaba bied hierdie jaar ‘n wye verskeidenheid NUWE veldwerk- en avontuurkursusse aan vir elke graadgroep – teen ‘n billike, verminderde fooi.

Kampdatums: Saterdag 23 Maart 2019 @ 09:00 tot Saterdag 30 Maart 2019.

Kampafsluiting: Saterdag 30 Maart 2019.

Sperdatum vir inskrywings: 6 Maart 2019

Thaba webblad: http://thabakamp.co.za/

Thaba Kursus inligting: (nog nie vrskaf nie).

2019 Thaba Verkenner Kampbrief 

2019 Thaba Volwasse Kampbrief 

L8 Verklaring en Vrywaring deur ‘n ouer wettige voog 

L9 Verklaring en vrywaring deur ‘n volwassene wat nie ‘n lid van Die Voortrekkers is nie

Graad Spesialisasie
Graad 8 VELDONTDEKKERS
Veldstudie
Kamplewe
 Graad 8 JAGTERS
Jag en Wildbeheer
Boogskiet
 Graad 9 BITTEREINDERS
Veldvernuf
Paraatheid
Graad 9 NOODWERKERS
Nuwe Veldredding SO
Kaart- en Satelietkompas
 Graad 10 BRANDWAGTE
Kampbeveiliging
Radiospraak
 Graad 10 VELDWAGTERS
Veldwagter
Radiospraak
 Graad 11 PADVINDERS
Veldselfbehoud
Waardes
 Graad 11-12 KOMMUNIKATOR
Kommunikasie
Joernalistiek
(slegs op spesiale versoek)
Graad 11-12 ASST-VELDWAGMEESTER
Nutsman
(slegs op spesiale versoek)
Graad 12 RIGTERS
Dienaar-Leier
Burgerskap
(slegs per uitnodiging)
 Volwassenes  RAAKVATTERS                                                                                                     Spanhantering                                                                                                 Praktiese Spanhantering

 

Besonderhede

Begin:
23 Maart om 09:00
Eindig:
30 Maart om 14:00
Gebeurteniskategorie:
Gebeurtenisetikette:
,
Webblad:
thabakamp.co.za

Organiseerders

Willie Wagner
Janina Schultz

Plekke

Klipkop plaas
Brits, Noordwes South Africa + Googlekaart