Laai Gebeurtenissee

« Alle Gebeurtenisse

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Transvaal Voorslagkamp 2019

6 September om 16:00 - 8 September om 12:00

Die hoogtepunt van elke penkop-en-drawwertjie se voortrekkerloopbaan eindig met die jaarlikse voorslagkamp!

Kom kamp saam met jou mede Graad 7 voortrekkermaats en maak nuwe vriende!

Die Voorslagkamp vir alle Graad 7’s vind plaas by Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, net buite Pretoria.

kampdatum:  Vrydag 6 – 8 September 2019.

Sluitingsdatum vir inskrywings: 31 Julie 2019.

Aangeheg die volgende dokumentasie

Uitnodigingsbrief
Inskrywingsvorm: Kandidate
Inskrywingsvorm: Offisiere

Besonderhede

Begin:
6 September om 16:00
Eindig:
8 September om 12:00
Gebeurteniskategorieë:
,

Organiseerder

Anine Wheeler
Kontaknommer:
082 459 7157
E-posadres:
anine.wheeler@sabs.co.za

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart