
- This gebeurtenis has passed.
Wilgedraai verkennerkamp
2020/10/23 om 18:00 - 2020/10/30 om 09:00

Datum: 23-30 Oktober 2020
Daar is nog beperkte plekke by al ons kursusse beskikbaar maar inskrywings stroom werklik in … Moet nie hierdie unieke geleentheid van 2020 deur jou vingers laat glip nie, skryf DADELIK in by: http://www.wilgedraai.co.za/kampinligting/
Op Wilgedraai gaan ons waar ander terugdeins, ons staan nie terug vir enige uitdaging nie ongeag watter branders oor ons boeg mag breek, ons sal die onmoontlike aandurf en oorwin!
Ons hoop om JOU op Wilgedraai 2020 te sien.