Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/06/15

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Seejol

14 Junie om 08:00 - 23 Junie om 17:00
Hartenbos South Africa + Googlekaart

Seejol Verkennerkamp Seejol 2019:  "Die Deining" Kampbrief vir verkenners en offisiere Elke verkenner (Seejol-matroos) en offisier: Baie welkom by die vaart van VTS Seejol 2019! Kampdatum: 14 Junie tot 23 Junie 2019 Sluitingsdatum: 24 Mei 2019 Die Transvaalse Voortrekkers gaan vanjaar, soos die afgelope 28 jaar, weer op Hartenbos kamp. Geniet Die Vaart en onthou, ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

17:00

OPD

15 Junie om 17:00 - 20 Junie om 12:00
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart

Alle PD's word hartlik uitgenooi na die 32ste Oostelike Penkop/Drawwertjiekamp. Ons kamptema vanjaar is: OPD kyk OP! Kampdatum: Saterdag 15 - 20 Junie 2019 Sluitingsdatum: 6 Mei 2019 Plek: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas. Kampbrief Kampbenodighede Inskrywingsvorm: Vorm A - Alle Jeuglede (PDF)  / Inskrywingsvorm: Vorm A- Alle Jeuglede (Word) Inskrywingsvorm: Vorm B - Volwassenes (PDF) / Inskrywingsvorm: ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit