Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2019/07/26

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

17:00

Impala GGA/GGN

2019/07/26 om 17:00 - 2019/07/28 om 13:00

Impala se gewilde GGN word eersdaags aangebied. Uitnodigingsbrief Saambringlysie Opgaafvorm Datum: 26-28 Julie 2019 Plek: Impala Kultuurkasteel, Kempton park Kontakpersoon: Christine Janse van Rensburg ([email protected]) GRAAD SPESIALISASIE Graad R Lesaanbieding (Boeresport) Graad 1 Kind van Jesus Graad 2 Kuiertyd Graad 3 Godsdiens Oranje Graad 4 Gestremdhede Graad 5 Godsdiens Groen Graad 6 Persoonlike Versorging Graad ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Garsvallei GGA/GGN

2019/07/26 om 17:00 - 2019/07/27 om 17:00

Garsvallei se gewilde GGN word eersdaags aangebied. Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is. Datum: 26-27 Julie 2019 Plek: Sal bevestig word. Kontakpersoon: Sal bevestig word. GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Padveiligheid Graad 2 Dierwaarneming Graad 3 Fietsry Graad 4 Anglo Boere-oorlog Graad 5 Handvaardigheid Graad 6 Kampkook Graad 7 Voorslaginskerping Graad 8-12 Paraatheid ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

17:30

Garsvallei GGA

2019/07/26 om 17:30 - 2019/07/27 om 18:30

Garsvallei GGA (2019/17) Garsvallei se GGA word aangebied vanaf Vrydag 26 Julie tot Saterdag 27 Julie 2019. Sluitingsdatum: 17 Julie 2019 Hiermee die volgende dokumentasie om te inskryf: Inligtingsbrief Inskrywingsvorm Vrywaringsvorm (Graad 2 - dierewaarneming) Saambringlysie Graad Spesialisasie Graad 1 Padveiligheid Graad 2 Dierewaarneming Graad 3 Fietsry Graad 4 Anglo Boere oorlog Graad 5 Handvaardighede ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit