Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/08/02

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

17:00

Belfast GGN

2 Augustus om 17:00 - 4 Augustus om 17:00
Hervormde Kerksaal, Belfast
Belfast, Mpumalanga South Africa
+ Googlekaart

Kom geniet die Plaaslewe spesialisasie saam met mede Graad 5 Voriemaats. Datum: 02 - 04  Augustus 2019 Sluitingsdatum:  Vrydag 20 Julie 2019 Hiermee die nodige dokumentasie vir die naweek se kamp: Uitnodigingsbrief Inskrywingsvorm (PDF) Inskrywingsvorm (word) Kampbenodighede Opsommingsvorm (PDF) Opsommingsvorm (word) Kampprogram Graad  Spesialisasie 5 Plaaslewe

Vir meer inligting »

Totius GGA/GGN

2 Augustus om 17:00 - 4 Augustus om 11:00

Totius se gewilde GGN word weer eersdaags aangebied. Uitnodigingsbrief: https://transvaal.voortrekkers.co.za/dokumente/2019/07/totius-uitnodigingsbrief.pdf Skryf asb elektronies in by Die Voortrekkers se inskrywingsportaal by https://inskrywings.voortrekkers.co.za/ Datum: 02-04 Augustus 2019. Plek: FAK Udolpho Jeugterrein, Parys Kontakpersone:  Kontak gerus vir Marié du Toit by [email protected] of Susan Conradie by [email protected]  indien u enige vrae het. Meelopers vir die GGA (slegs Saterdag) ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit