Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/09/08

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Transvaal Voorslagkamp 2019

6 September om 16:00 - 8 September om 12:00
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart

Die hoogtepunt van elke penkop-en-drawwertjie se voortrekkerloopbaan eindig met die jaarlikse voorslagkamp! Kom kamp saam met jou mede Graad 7 voortrekkermaats en maak nuwe vriende! Die Voorslagkamp vir alle Graad 7's vind plaas by Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, net buite Pretoria. kampdatum:  Vrydag 6 - 8 September 2019. Sluitingsdatum vir inskrywings: 31 Julie 2019. Aangeheg die volgende ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit