Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2019/09/14

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Heeldag

Rietvallei Fietsry kaskenades

2019/09/14

Rietvallei Fietsry kaskenades word in September weer aangebied. Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is. Datum: 14 September 2019 Plek: Wolwespruit Fietsbaan Kontakpersoon: Nic Louw GRAAD SPESIALISASIE Graad 3 Fietsry Graad 5 Fietskunde

Vir meer inligting »

Ongoing

Rietvallei Fietsry kaskenades

2019/09/13 om 08:00 - 2019/09/14 om 17:00

Datum: 13 en 14 September 2019 GGA Plek: Wolwespruit baan, Pretoria-Oos Sluitingsdatum: 30 Augustus 2019 Uitnodigingsbrief Ontvang hiermee ook die skakel vir dokumentasie (inligting en inskrywing) vir ons Verkenner RFK Vrydag 13 September asook Graad 3 Fietsry, Graad 5 Fietskunde en RFK vir die res van die PD’s op Saterdag 14 September 2019. Skakel na ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit