Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/09/24

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Venterskroon

20 September om 16:00 - 24 September om 12:00

Is jy gereed vir nog ‘n Venterskroon avontuur in die natuur? Kom leer hier in die natuur meer oor kameraadskap, leierskap en volharding. Kampdatum:    20 September 2019 – 24 Setember 2019. Registrasie:     Vrydag 20 September 16:00 – 18:00. Afsluiting:        Dinsdag 24 September 2019 om 12:00. Plek:  Venterskroon Jeugkampterrein van die Ned. Hervormde ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Nakuphi Verkennerkamp

21 September om 08:00 - 28 September om 13:00

Datum: 21 tot 28 September 2019 Plek: Nakuphi vind plaas by die beeldskone Da Gama dam tussen Hazyview en Witrivier in Mpumalanga. Skryf nou in vir Nakuphi by https://nakuphi.co.za om teleurstelling te voorkom: Van ons kursusse is al 80% vol!  

Vir meer inligting »

Wilgedraai 2019

21 September om 17:00 - 28 September om 11:00

Wilgedraai Voortrekkerkamp word hierdie jaar vir die 32ste keer aangebied op die goue strande van die Vaaldam. Dartum: 21-28 September 2019 Sluitingsdatum: Saterdag 31 Augustus 2019 Wilgedraai is ’n avontuurbelaaide kamp, waar almal pret op en langs die waters van die Vaaldam het. Tydens Wilgedraai word daar verskeie gespesialiseerde kursusse aangebied soos Varswaterkunde, Roeikunde, Varswaterhengel, ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit