Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/09/26

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Nakuphi Verkennerkamp

2019/09/21 om 08:00 - 2019/09/28 om 13:00

Datum: 21 tot 28 September 2019 Plek: Nakuphi vind plaas by die beeldskone Da Gama dam tussen Hazyview en Witrivier in Mpumalanga. Skryf nou in vir Nakuphi by https://nakuphi.co.za om teleurstelling te voorkom: Van ons kursusse is al 80% vol!  

Vir meer inligting »

Wilgedraai 2019

2019/09/21 om 17:00 - 2019/09/28 om 11:00

Wilgedraai Voortrekkerkamp word hierdie jaar vir die 32ste keer aangebied op die goue strande van die Vaaldam. Dartum: 21-28 September 2019 Sluitingsdatum: Saterdag 31 Augustus 2019 Wilgedraai is ’n avontuurbelaaide kamp, waar almal pret op en langs die waters van die Vaaldam het. Tydens Wilgedraai word daar verskeie gespesialiseerde kursusse aangebied soos Varswaterkunde, Roeikunde, Varswaterhengel, ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit